Skip to content

Mari-Lize Bothma Fotografie

    Section Title

    Matriekafskeid 2026 Mari-Lize Bothma fotografie

    Mari-Lize Bothma Fotografie

    Ontmoet die hart agter die lens

    Hallo, ek is Mari-Lize Bothma, die fotograaf agter Mari-Lize Bothma Fotografie

     

    Ek is gebaseer in die pragtige Kaapstad en het my besigheid in 2020 begin. Sedertdien het die Here my op ongelooflike maniere geseën. Elke fotosessie is vir my ‘n geleentheid om Sy goedheid te vier.

     

    Ek neem enige tipe foto's – van familiesessies tot verjaarsdae, swangerskap, geleenthede en nog baie meer. Ek glo dat mooi herinneringe nie duur hoef te wees nie, en daarom is my pryse bekostigbaar vir almal.

     

    Bekostigbare pryse

    Geloof-geïnspireerde diens

    Gebaseer in Kaapstad (en ek reis graag)

     

    Kom ons maak saam iets besonders.

    Stuur gerus vir my ‘n boodskap om te bespreek of vir meer inligting.

     

    083 342 99 35 / Bothamafotografie@gmail.com

     

    📸Matriekafskeid 2026📸
    1 uur sessie
    30+ fotos
    Enkel/ groep fotos.
    Noordelike voorstede (Brackenfell, Kraaifontein,Durbanville, Kuilsrivier, Bellville)
    💸R800
    Geldig tot Nov.2026
    📲Boek nou: 083 342 99 35

    Contact Information

    Contact Listings Owner Form