Section Title

Popular
Weddings by Past. Leon
Huweliksbevestiging
Jou troudag is een van die belangrikste dae van jou lewe.
As ‘n pastoor en ervare huweliksbevestiger, skep ek ‘n hartlike, betekenisvolle seremonie wat julle liefdesverhaal en waardes weerspieël.💍
Pastoor Leon van Rensburg is ‘n Afrikaanse predikant met jare se ervaring in die bediening. Hy bied persoonlike en betekenisvolle trouseremonies aan, spesiaal ontwerp om aan julle unieke behoeftes te voldoen.
Kontak my gerus, dan gesels ons oor jul groot dag.