Skip to content

Section Title

Building Bricks Pre-school Brackenfell (5)
Popular

Building Bricks Pre-school

Opsoek na n kleuterskool waar jou kind die nodige stimulasie en ontwikkeling kry? 😁

 

Ons het nog 'n paar plekkies beskikbaaar vir 2024 💙❤️💚💛

 

🎈06:30 - 18:00

🎈18maande tot 5jaar

🎈Liefdevolle huislike atmosfeer

🎈Alle etes & snackie en drinkgoed ingesluit

🎈Klein klasies met individuele aandag

🎈Speelgebaseerde leer

🎈Stimulerende aktiwiteite

🎈Sosiale, kognitiewe, emosionele, fyn en groot motoriese ontwikkeling

Gekwalifiseerde onderrig asook noodhulp

 

57 Stasie straat, Protea Hoogte.

📲 Kontak ons op 0⃣7⃣3⃣1⃣9⃣2⃣0⃣2⃣0⃣8⃣

Contact Information

Phone
Social Info

Contact Listings Owner Form